{"product_id":"sporting-goods-example-product-1","title":"BytBaas VoerRocket","description":"\u003ch3\u003eJou spot. Jou voer. Game on. 🎣\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eMoenie jou voer sommer oral laat land nie. Met die BYTBAAS Voerrocket kry jy dit op die spot waar jy wil hengel, sodat jy ’n lekker voerplek kan opbou.\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eLoad. Cast. Release.\u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eMaak die rocket vol met jou gunsteling voermengsel en maak hom toe.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eGooi hom met jou visstok uit.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSodra hy die water tref, spring hy oop en laat die voer in die water val. So eenvoudig soos dit.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003eMinder mission. Meer hengel.\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eKry jou voerplek aan die gang en settle in vir jou volgende sessie langs die dam. Jou spot is gevoer, nou wag ons vir daai byt.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBYTBAAS – Vir die liefde van die byt.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"BYTBAAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68322866200898,"sku":null,"price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1025\/5345\/2866\/files\/produkfoto-op-wit-agtergrond.png?v=1795600691","url":"https:\/\/aurellebeauty.co.za\/products\/sporting-goods-example-product-1","provider":"Aurelle Beauty","version":"1.0","type":"link"}