{"product_id":"bytbaas-reel-cover","title":"BytBaas reel cover","description":"\u003ch3\u003eHou jou lyn in check. 🎣\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eLos vislyn wat afwikkel wanneer jy oppak? Nee wat. Die BYTBAAS Spoelbeskermer pas om jou katrol se spoel en hou jou lyn netjies bymekaar tussen hengelsessies.\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eDraai om. Maak vas. Pak weg.\u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eSit die band om die lyn op jou spoel.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eMaak hom vas.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eJou lyn bly netjies op sy plek, eerder as om los in jou tackle bag rond te lê.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003eMinder tangles. Minder mission.\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eVan die damwal tot by die huis, hou jou setup georganiseerd en reg vir die volgende trip. Haal net die band af voordat jy weer uitgooi.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKatrol nie ingesluit nie.\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBYTBAAS – Vir die liefde van die byt.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"BYTBAAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68335046951234,"sku":null,"price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1025\/5345\/2866\/files\/swart-spoelbeskermer-op-n-wit-agtergrond.png?v=1795603675","url":"https:\/\/aurellebeauty.co.za\/products\/bytbaas-reel-cover","provider":"Aurelle Beauty","version":"1.0","type":"link"}