{"product_id":"bytbaas-night-fishing-lights","title":"BytBaas Night Fishing lights","description":"\u003ch3\u003eDie son sak. Ons hengel nog. 🎣\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eMoenie jou stokpunt uit die oog verloor wanneer dit donker raak nie. Die BYTBAAS Naghengelliggie knip naby jou visstok se punt vas, sodat jy sy beweging langs die water kan dophou.\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eKnip vas. Lig aan. Hou dop.\u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eKnip die liggie langs jou stokpunt vas.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eDit gee jou ’n sigbare verwysingspunt in die donker.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eHou jou oë op die liggie vir beweging terwyl jy vir daai aandbyt wag.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003eDonker buite. Nog lank nie klaar nie.\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eMaak die koffie reg, settle in en geniet jou naghengelsessie. Wanneer die son gaan slaap, bly ons nog ’n bietjie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBYTBAAS – Vir die liefde van die byt.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"BYTBAAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68334956937538,"sku":null,"price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1025\/5345\/2866\/files\/naghengelliggies-in-drie-kleure.png?v=1795603366","url":"https:\/\/aurellebeauty.co.za\/products\/bytbaas-night-fishing-lights","provider":"Aurelle Beauty","version":"1.0","type":"link"}