{"title":"Sporting Goods example products","description":null,"products":[{"product_id":"sporting-goods-example-product-1","title":"BytBaas VoerRocket","description":"\u003ch3\u003eJou spot. Jou voer. Game on. 🎣\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eMoenie jou voer sommer oral laat land nie. Met die BYTBAAS Voerrocket kry jy dit op die spot waar jy wil hengel, sodat jy ’n lekker voerplek kan opbou.\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eLoad. Cast. Release.\u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eMaak die rocket vol met jou gunsteling voermengsel en maak hom toe.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eGooi hom met jou visstok uit.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSodra hy die water tref, spring hy oop en laat die voer in die water val. So eenvoudig soos dit.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003eMinder mission. Meer hengel.\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eKry jou voerplek aan die gang en settle in vir jou volgende sessie langs die dam. Jou spot is gevoer, nou wag ons vir daai byt.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBYTBAAS – Vir die liefde van die byt.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"BYTBAAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68322866200898,"sku":null,"price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1025\/5345\/2866\/files\/produkfoto-op-wit-agtergrond.png?v=1795600691"},{"product_id":"sporting-goods-example-product-2","title":"BytBaas Voer Catapult","description":"\u003ch3\u003eJou spot. Jou voer. Laat waai. 🎣\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eGee jou voerplek ’n lekker top-up met die BYTBAAS Voerkettie. Geen voer wat jy met die hand probeer slinger nie, laai net die sakkie en skiet dit uit na jou spot.\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eLoad. Trek. Laat loop.\u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eSit jou voer in die sakkie.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eTrek terug en mik na jou voerplek.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eLaat los en stuur daai voer dam toe.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003eVan jou eerste voerplek tot ’n top-up deur die sessie, hou dit simple.\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eMinder mission. Meer hengel.\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eHou jou voer byderhand en jou aandag op die water. Dis ’n lekker straightforward manier om jou voerplek aan die gang te hou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eMik altyd na oop water, nooit na mense of diere nie.\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBYTBAAS – Vir die liefde van die byt.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"BYTBAAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68322866233666,"sku":null,"price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1025\/5345\/2866\/files\/detailfoto-van-die-voerkettie.png?v=1795602002"},{"product_id":"sporting-goods-example-product-3","title":"BytBaas Voer Scoop","description":"\u003ch3\u003eSkep hom vol. Kry jou spot reg. 🎣\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eLos die handevol voer en die onnodige gemors. Met die BYTBAAS Voerskep skep jy jou voermengsel uit die emmer en kry dit reg vir jou volgende voerplek.\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eVan die emmer na die aksie.\u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eDie diep skepbak gee jou plek vir ’n lekker skep voer.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eDie kort handvatsel se groewe gee jou iets om aan vas te vat.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSkep, laai en hou jou sessie aan die gang.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003eMinder mors. Minder mission.\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eOf jy jou voerrocket volmaak of net jou voer wil uitskep, dié scoop is ’n handy deel van jou setup. Daar’s ook ’n gaatjie in die handvatsel om hom op te hang wanneer jy klaar is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBYTBAAS – Vir die liefde van die byt.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"BYTBAAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68322866266434,"sku":null,"price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1025\/5345\/2866\/files\/olyfgroen-voerskep-op-n-wit-agtergrond.png?v=1795602231"},{"product_id":"sporting-goods-example-product-4","title":"BytBaas Rod Clamps","description":"\u003ch3\u003ePak op. Klamp vas. Laat waai. 🎣\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eDie sessie is klaar, maar nou lê jou stokdele oral rond? Hou jou setup bymekaar met die BYTBAAS Heavy-Duty Stokklamp. Hy hou jou afgeslaande visstok se dele langs mekaar, sodat jou los stokpunt nie sy eie trip vat nie.\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eVan los dele na een netjiese bundle.\u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eSit jou stokdele langs mekaar.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eMaak die klampe by die punt, middel en onderkant vas.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eDie swart voering sit tussen die klamp en jou stokdele om hulle netjies bymekaar te hou.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003eMinder gesukkel. Meer georganiseer.\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eVan die damwal tot by die kar, hou jou stokdele saam wanneer jy oppak en dra. Geen gesoek na daai los punt wanneer die volgende hengelsessie roep nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBYTBAAS – Vir die liefde van die byt.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"BYTBAAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68322866299202,"sku":null,"price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1025\/5345\/2866\/files\/oop-groen-stokklamp-op-n-wit-agtergrond.png?v=1795602560"}],"url":"https:\/\/aurellebeauty.co.za\/collections\/sporting-goods-example-products.oembed","provider":"Aurelle Beauty","version":"1.0","type":"link"}