{"title":"Ekstras","description":"\u003cp\u003eTange, skêre, skepnette, weegskale en slim bykomstighede wat jou dag langs die water makliker maak.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"sporting-goods-example-product-1","title":"BytBaas VoerRocket","description":"\u003ch3\u003eJou spot. Jou voer. Game on. 🎣\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eMoenie jou voer sommer oral laat land nie. Met die BYTBAAS Voerrocket kry jy dit op die spot waar jy wil hengel, sodat jy ’n lekker voerplek kan opbou.\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eLoad. Cast. Release.\u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eMaak die rocket vol met jou gunsteling voermengsel en maak hom toe.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eGooi hom met jou visstok uit.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSodra hy die water tref, spring hy oop en laat die voer in die water val. So eenvoudig soos dit.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003eMinder mission. Meer hengel.\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eKry jou voerplek aan die gang en settle in vir jou volgende sessie langs die dam. Jou spot is gevoer, nou wag ons vir daai byt.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBYTBAAS – Vir die liefde van die byt.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"BYTBAAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68322866200898,"sku":null,"price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1025\/5345\/2866\/files\/produkfoto-op-wit-agtergrond.png?v=1795600691"},{"product_id":"sporting-goods-example-product-2","title":"BytBaas Voer Catapult","description":"\u003ch3\u003eJou spot. Jou voer. Laat waai. 🎣\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eGee jou voerplek ’n lekker top-up met die BYTBAAS Voerkettie. Geen voer wat jy met die hand probeer slinger nie, laai net die sakkie en skiet dit uit na jou spot.\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eLoad. Trek. Laat loop.\u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eSit jou voer in die sakkie.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eTrek terug en mik na jou voerplek.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eLaat los en stuur daai voer dam toe.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003eVan jou eerste voerplek tot ’n top-up deur die sessie, hou dit simple.\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eMinder mission. Meer hengel.\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eHou jou voer byderhand en jou aandag op die water. Dis ’n lekker straightforward manier om jou voerplek aan die gang te hou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eMik altyd na oop water, nooit na mense of diere nie.\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBYTBAAS – Vir die liefde van die byt.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"BYTBAAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68322866233666,"sku":null,"price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1025\/5345\/2866\/files\/detailfoto-van-die-voerkettie.png?v=1795602002"},{"product_id":"sporting-goods-example-product-3","title":"BytBaas Voer Scoop","description":"\u003ch3\u003eSkep hom vol. Kry jou spot reg. 🎣\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eLos die handevol voer en die onnodige gemors. Met die BYTBAAS Voerskep skep jy jou voermengsel uit die emmer en kry dit reg vir jou volgende voerplek.\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eVan die emmer na die aksie.\u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eDie diep skepbak gee jou plek vir ’n lekker skep voer.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eDie kort handvatsel se groewe gee jou iets om aan vas te vat.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSkep, laai en hou jou sessie aan die gang.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003eMinder mors. Minder mission.\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eOf jy jou voerrocket volmaak of net jou voer wil uitskep, dié scoop is ’n handy deel van jou setup. Daar’s ook ’n gaatjie in die handvatsel om hom op te hang wanneer jy klaar is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBYTBAAS – Vir die liefde van die byt.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"BYTBAAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68322866266434,"sku":null,"price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1025\/5345\/2866\/files\/olyfgroen-voerskep-op-n-wit-agtergrond.png?v=1795602231"},{"product_id":"sporting-goods-example-product-4","title":"BytBaas Rod Clamps","description":"\u003ch3\u003ePak op. Klamp vas. Laat waai. 🎣\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eDie sessie is klaar, maar nou lê jou stokdele oral rond? Hou jou setup bymekaar met die BYTBAAS Heavy-Duty Stokklamp. Hy hou jou afgeslaande visstok se dele langs mekaar, sodat jou los stokpunt nie sy eie trip vat nie.\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eVan los dele na een netjiese bundle.\u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eSit jou stokdele langs mekaar.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eMaak die klampe by die punt, middel en onderkant vas.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eDie swart voering sit tussen die klamp en jou stokdele om hulle netjies bymekaar te hou.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003eMinder gesukkel. Meer georganiseer.\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eVan die damwal tot by die kar, hou jou stokdele saam wanneer jy oppak en dra. Geen gesoek na daai los punt wanneer die volgende hengelsessie roep nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBYTBAAS – Vir die liefde van die byt.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"BYTBAAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68322866299202,"sku":null,"price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1025\/5345\/2866\/files\/oop-groen-stokklamp-op-n-wit-agtergrond.png?v=1795602560"},{"product_id":"bytbaas-multifunction-tool","title":"BytBaas Multifunction tool","description":"\u003ch3\u003eKlein tool. Vier handige tricks. 🎣\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eLyntjie wat uitsteek? Hoekpunt wat aandag kort? Die BYTBAAS 4-in-1 Hengeltool hou vier handige funksies bymekaar, sodat jy minder rondkrap en meer tyd het vir hengel.\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eMaak jou rig reg.\u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e\n\u003cstrong\u003eLynknipper:\u003c\/strong\u003e Knip die oortollige lyntjie ná jou knoop netjies af.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e\n\u003cstrong\u003eKnoophulpmiddel:\u003c\/strong\u003e Help jou om ’n nail knot te maak.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e\n\u003cstrong\u003eHoekskerpmaker:\u003c\/strong\u003e Gee jou hoekpunt aandag met die uitvou-vyl.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e\n\u003cstrong\u003eOgieskoonmaker:\u003c\/strong\u003e Maak ’n verstopte hoekogie oop voordat jy jou lyn deurryg.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003eMinder mission. Netjiese setup.\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eVan ’n vinnige touch-up tot daai laaste knippie lyn, dié kompakte tool is lekker om byderhand te hê wanneer jy jou rig regkry.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBYTBAAS – Vir die liefde van die byt.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"BYTBAAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68334844313922,"sku":null,"price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1025\/5345\/2866\/files\/swart-4-in-1-hengeltool-op-n-wit-agtergrond.png?v=1795602892"},{"product_id":"bytbaas-night-fishing-lights","title":"BytBaas Night Fishing lights","description":"\u003ch3\u003eDie son sak. Ons hengel nog. 🎣\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eMoenie jou stokpunt uit die oog verloor wanneer dit donker raak nie. Die BYTBAAS Naghengelliggie knip naby jou visstok se punt vas, sodat jy sy beweging langs die water kan dophou.\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eKnip vas. Lig aan. Hou dop.\u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eKnip die liggie langs jou stokpunt vas.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eDit gee jou ’n sigbare verwysingspunt in die donker.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eHou jou oë op die liggie vir beweging terwyl jy vir daai aandbyt wag.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003eDonker buite. Nog lank nie klaar nie.\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eMaak die koffie reg, settle in en geniet jou naghengelsessie. Wanneer die son gaan slaap, bly ons nog ’n bietjie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBYTBAAS – Vir die liefde van die byt.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"BYTBAAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68334956937538,"sku":null,"price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1025\/5345\/2866\/files\/naghengelliggies-in-drie-kleure.png?v=1795603366"},{"product_id":"bytbaas-reel-cover","title":"BytBaas reel cover","description":"\u003ch3\u003eHou jou lyn in check. 🎣\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eLos vislyn wat afwikkel wanneer jy oppak? Nee wat. Die BYTBAAS Spoelbeskermer pas om jou katrol se spoel en hou jou lyn netjies bymekaar tussen hengelsessies.\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eDraai om. Maak vas. Pak weg.\u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eSit die band om die lyn op jou spoel.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eMaak hom vas.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eJou lyn bly netjies op sy plek, eerder as om los in jou tackle bag rond te lê.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003eMinder tangles. Minder mission.\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eVan die damwal tot by die huis, hou jou setup georganiseerd en reg vir die volgende trip. Haal net die band af voordat jy weer uitgooi.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKatrol nie ingesluit nie.\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBYTBAAS – Vir die liefde van die byt.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"BYTBAAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68335046951234,"sku":null,"price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1025\/5345\/2866\/files\/swart-spoelbeskermer-op-n-wit-agtergrond.png?v=1795603675"},{"product_id":"bytbaas-wurm-hak","title":"BytBaas Wurm Hak","description":"\u003ch3\u003eWurm wat wriemel? Kry ’n grip. 🎣\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eOm ’n glibberige erdwurm stil te hou terwyl jy jou hoek regkry, kan ’n hele mission wees. Die BYTBAAS Erdwurmknippie help jou om die wurm vas te hou terwyl jy hom aan jou hoek aas.\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eKnyp vas. Aas aan. Gooi uit.\u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eDie gekartelde punt hou die wurm vas.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eJy kan makliker met jou hoek werk.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eMinder rondvroetel met ’n wurm wat tussen jou vingers probeer wegkom.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003eKlein tool. Lekker handy.\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eHou hom by jou aasgoed vir wanneer die wurms uitkom en die hengelsessie begin. ’n Eenvoudige hulpmiddel vir daai fiddly deel voordat jou lyn die water tref.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBYTBAAS – Vir die liefde van die byt.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"BYTBAAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68335724036418,"sku":null,"price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1025\/5345\/2866\/files\/metaal-erdwurmknippie-op-n-wit-agtergrond.png?v=1795606424"},{"product_id":"bytbaas-hoek-protection","title":"BytBaas hoek protection","description":"\u003ch3\u003eHou jou hoeke in check. 🎣\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eKunsaas wat aan mekaar, jou sak of jou klere vashaak? Dis ’n mission. Die BYTBAAS Foam-Hoekbeskermers help keer dat los hoekies oral inhaak wanneer jy jou tackle wegpak.\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eSkuif in. Pak netjies weg.\u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eSkuif die hoek deur die gleuf tot by die middel van die foam-skyfie.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eDit help om jou kunsaas se hoekies van die res van jou hengelgoed geskei te hou.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eHaal hulle net af voordat jy jou volgende cast maak.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003eMinder tangles. Minder gesukkel.\u003c\/h3\u003e\n\u003cp\u003eHou ’n paar byderhand vir wanneer die sessie klaar is en alles weer in die tackle box moet gaan.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eDie foam bedek nie noodwendig elke hoekpunt nie, so hanteer jou hoeke steeds versigtig.\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eBYTBAAS – Vir die liefde van die byt.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"BYTBAAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68337044619586,"sku":null,"price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1025\/5345\/2866\/files\/rooi-en-blou-foam-hoekbeskermers.png?v=1795614981"},{"product_id":"bytbaas-dryfpomp","title":"BYTBAAS DryfPomp","description":"\u003cdiv class=\"_p_m8r6h_159\"\u003e\u003cstrong class=\"_Strong_12zhr_1\"\u003eCHARGE HOM. LAAT HOM DRYF. 🫧\u003c\/strong\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"_p_m8r6h_159\"\u003eGee jou visse ’n bietjie ekstra lug. Die BYTBAAS DryfPomp is ’n draagbare, herlaaibare lugpomp wat bo-op die water dryf en lug deur ’n pypie in die water pomp.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"_p_m8r6h_159\"\u003e\u003cstrong class=\"_Strong_12zhr_1\"\u003eMINDER GESUKKEL. MEER BORRELS.\u003c\/strong\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cul class=\"_ul_2fnq8_1\"\u003e\n\u003cli\u003eHerlaaibaar met USB-C.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eDrywende ontwerp wat bo-op die water bly.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eDraagbaar en maklik om saam te vat.\u003cbr\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cdiv class=\"_p_m8r6h_159\"\u003e\u003cstrong class=\"_Strong_12zhr_1\"\u003eCHARGE. KOPPEL. BORREL.\u003c\/strong\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"_p_m8r6h_159\"\u003eLaai hom voor jou sessie, koppel die lugpyp en plaas die pyp se luguitlaat onder die water. Skakel aan en laat die pomp bo-op dryf terwyl hy die water belug.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"_p_m8r6h_159\"\u003e\u003cem\u003eBYTBAAS – Vir die liefde van die byt.\u003c\/em\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"BYTBAAS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68372573946178,"sku":null,"price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1025\/5345\/2866\/files\/dryfpomp-op-n-wit-agtergrond_cc6d9ca4-28ab-4143-aa01-a921d2476dfb.png?v=1795779148"}],"url":"https:\/\/aurellebeauty.co.za\/collections\/hengelbykomstighede.oembed","provider":"Aurelle Beauty","version":"1.0","type":"link"}